Sophie Cookson (gebore 15 Mei 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kingsman: The Secret Service (2014), The Huntsman: Winter's War (2016), en Kingsman: The Golden Circle (2017).
Filmografie Rolprente 2014: Kingsman: The Secret Service 2016: The Huntsman: Winter's War 2017: Kingsman: The Golden Circle 2017: The Crucifixion 2018: Ashes in the Snow Emperor
Televisiereekse 2017: Gypsy
Video's 2015: Kingsman: The Secret Service Revealed
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu