Lenora Crichlow (gebore 4 Januarie 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Fast Girls (2012) en in die televisiereekse Sugar Rush (2005), Doctor Who (2005), en Being Human (2008).
Filmografie Rolprente 2012: Fast Girls 2014: Electricity
Televisiereekse 2005: Sugar Rush 2005: Doctor Who 2008: Being Human 2010: Material Girl 2010: Dappers 2011: Black Mirror 2013: Back in the Game 2014: A to Z 2018: Deception
Televisierolprente 2004: Bella and the Boys 2009: Being Human: Unearthed 2012: Doors Open
Video's 2012: Fast Girls: Running on the Red Carpet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense