Sarah Lynn Dawson (gebore 22 Januarie 1981) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Game of Aces (2016) en Horizon (2018).

Filmografie Rolprente 2016: Game of Aces 2018: Horizon 2018: The Embryo Who Came in from the Cold 2018: Go for Hope (A World War II story) I'll Meet You Back Then Political Silence Awaken Orson Three Days of Darkness

Televisiereekse 2010: Mondays

Video's 2004: Twisted Lives, Endless Secrets 2006: The Perfect Man

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu