Phoebe Dynevor (gebore 17 April 1995) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Younger (2017), Dickensian (2015), Snatch (2017), en Bridgerton (2020), en die film Fair Play (2023).
Filmografie
Rolprente 2021: The Colour Room 2023: Bank of Dave 2023: Fair Play 2024: The Inheritance Verfiming vind tans plaas: Anniversary
Televisiereekse 2009: Waterloo Road 2011: Monroe 2012: Prisoners Wives 2014: The Village 2015: The Musketeers 2015: Younger 2015: Dickensian 2017: Snatch 2020: Bridgerton 2022: Ten Percent
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu