Jade Ewen (gebore 24 Januarie 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent End of a Gun (2016) en in die televisiereekse The Ghost Hunter (2000), Out There (2003), en Myths (2009). Sy was van 2009–2013 'n lid van die damessangtrio Sugababes.
Filmografie Rolprente 2016: End of a Gun
Televisiereekse 2000: The Ghost Hunter 2003: Out There 2009: Myths 2009: Eurovision: Your Country Needs You
Televisierolprente 2010: The BRITs Encore 2010: Sugababes: Camden Crawl Live 2016: Disney's Broadway Hits at Royal Albert Hall
Video's 2010: Sugababes: Wear My Kiss 2011: Sugababes: Freedom
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense