Emily Fleeshman (gebore 26 Desember 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse My Parents Are Aliens (1999), The Royal (2003), The Street (2006), en Still Open All Hours (2013).

Filmografie Televisiereekse 1999: My Parents Are Aliens 2001: TwentyfourSeven 2003: The Royal 2006: The Street 2013: Still Open All Hours

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu