Tess Frazer is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Café Society (2016) en Write When You Get Work (2018).

Filmografie Rolprente 2016: Café Society 2018: Write When You Get Work

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu