Kimberley Garner (gebore 7 Maart 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Wright Stuff (2000) en Made in Chelsea (2011).

Filmografie Televisiereekse 2000: The Wright Stuff 2011: Made in Chelsea

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu