Rebecca Gethings is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Casino Royale (2006) en David Brent: Life on the Road (2016).
Filmografie Rolprente 2006: Casino Royale 2016: David Brent: Life on the Road
Televisiereekse 2003: Cruel Holiday 2008: Freezing 2011: Iconicles 2013: The Mimic
Televisierolprente 2016: The Mayflower Pilgrims: Behind the Myth
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1977