Sarah Gordy (gebore September 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse CBeebies Bedtime Story (2004), Upstairs Downstairs (2010), en Call the Midwife (2012).
Filmografie Televisiereekse 2004: CBeebies Bedtime Story 2010: Upstairs Downstairs 2012: Call the Midwife
Televisierolprente 2018: Fit Girl Festival Live on KNEKT TV
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in die 1970's Kategorie:Geboortes in 1976