Aiysha Hart (gebore 8 Augustus 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Honour (2014), Colette (2018), en Hope Gap, en in die televisiereeks Line of Duty (2012).

Filmografie Rolprente 2013: Djinn 2014: Honour 2018: Colette Hope Gap

Televisiereekse 2012: Line of Duty 2013: Atlantis 2016: New Blood 2018: A Discovery of Witches

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu