Elizabeth Henstridge (gebore 11 September 1987) is 'n Engelse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wolves at the Door (2016) en in die televisiereekse Agents of S.H.I.E.L.D. (2013) en Penn Zero: Part-Time Hero (2014).

Filmografie Rolprente 2016: Wolves at the Door

Televisiereekse 2013: Agents of S.H.I.E.L.D. 2014: Penn Zero: Part-Time Hero

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu