Kerry Howard (gebore 24 Maart 1982) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent I Give It a Year (2013) en in die televisiereekse Reggie Perrin (2009), Him & Her (2010), en Murder in Successville (2015).

Filmografie Rolprente 2013: I Give It a Year

Televisiereekse 2007: Comedy Showcase 2009: Reggie Perrin 2010: Him & Her 2013: Give Out Girls 2015: Murder in Successville 2016: Witless 2018: Judge Romesh

Televisierolprente 2016: Young Hyacinth 2018: Funny Women: Julie Walters

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu