Ella Hunt (gebore 29 April 1997) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Robot Overlords (2014), Anna and the Apocalypse (2017), en The More You Ignore Me (2018).

Filmografie Rolprente 2014: Robot Overlords 2017: Anna and the Apocalypse 2018: The More You Ignore Me Kat and the Band Rendezvous in Paradise

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1998