Kerry Ingram (gebore 26 Mei 1999) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Les Misérables (2012) en in die televisiereekse Game of Thrones (2011), Barbarians Rising (2016), en Free Rein (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Les Misérables

Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2016: Barbarians Rising 2017: Free Rein

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu