Hannah John-Kamen (gebore 6 September 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ant-Man and the Wasp (2018) en Ready Player One (2018), en in die televisiereekse Black Mirror (2011) en Killjoys (2015).
Filmografie Rolprente 2018: Ant-Man and the Wasp 2018: Ready Player One
Televisiereekse 2011: Black Mirror 2015: Killjoys 2020: The Stranger
Video's 2015: The Chemical Brothers: Sometimes I Feel So Deserted 2016: The Making of the Tunnel: Sabotage
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu