Dafne Keen (gebore 2005) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Logan (2017) en Ana (2018), en in die televisiereeks The Refugees (2014).
Filmografie Rolprente 2017: Logan 2018: Ana
Televisiereekse 2014: The Refugees
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2005 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu