Mimi Keene (gebore 5 Augustus 1998) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Close en Tolkien, en in die televisiereeks EastEnders (1985).

Filmografie Rolprente Close Tolkien

Televisiereekse 1985: EastEnders 2011: School for Stars 2019: Sex Education

Televisierolprente 2013: Our Girl

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu