Ellie Kendrick (gebore 6 Junie 1990) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An Education (2009), Cheerful Weather for the Wedding (2012), en The Levelling (2016), en in die televisiereeks Game of Thrones (2011).

Filmografie Rolprente 2009: An Education 2012: Cheerful Weather for the Wedding 2016: The Levelling 2016: Love Is Thicker Than Water 2016: Native

Televisiereekse 2004: In2Minds 2011: Game of Thrones

Video's 2010: Shakespeare's Globe: Romeo and Juliet

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Alumni van die Universiteit Cambridge