Lydia Leonard (gebore 5 Desember 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Archipelago (2010) en The Fifth Estate (2013), en in die televisiereeks Ashes to Ashes (2008).
Filmografie Rolprente 2006: True True Lie 2010: Archipelago 2013: The Fifth Estate 2014: Born of War
Televisiereekse 2008: Ashes to Ashes 2017: Quacks
Televisierolprente 2008: The 39 Steps
Video's 2014: Behind the Scenes: Legendary 3D
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu