Aisling Loftus (gebore 1 September 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Death of a Superhero (2011), Pride and Prejudice and Zombies (2016), en Property of the State (2016), en in die televisiereeks Mr Selfridge (2013).

Filmografie Rolprente 2010: Oranges and Sunshine 2011: Death of a Superhero 2016: Pride and Prejudice and Zombies 2016: Property of the State The Visitor

Televisiereekse 2013: Mr Selfridge

Televisierolprente 2001: A Fish Out of Water 2010: Dive 2011: The Borrowers

Video's 2012: The Making of the Borrowers 2013: Case Histories: Behind the Scenes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu