Faye Marsay (gebore 30 Desember 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pride (2014) en Darkest Hour (2017), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Fresh Meat (2011).

Filmografie Rolprente 2014: Pride 2017: Darkest Hour 2017: You, Me and Him

Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2011: Fresh Meat 2012: The Bletchley Circle 2017: Bancroft 2018: McMafia 2025: Adolescence

Televisierolprente 2017: Shamed

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1986