Anna Maxwell Martin (gebore 10 Mei 1977) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Becoming Jane (2007) en Philomena (2013).

Filmografie Rolprente 2007: Becoming Jane 2007: I Really Hate My Job 2013: Philomena Ilkley

Televisiereekse 2009: Free Agents 2012: The Bletchley Circle 2016: Motherland 2017: Urban Myths 2018: Urban Myths: The Mysterious Case of Agatha Christie

Televisierolprente 2008: Poppy Shakespeare 2008: White Girl 2008: The Making of I Really Hate My Job 2010: On Expenses 2015: Birthday 2018: Mother's Day

Video's 2007: Becoming Jane: Behind the Scenes 2007: Becoming Jane: Deleted Scenes 2013: Making of Philomena

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu