Maimie McCoy (gebore 1 November 1980) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Libertine (2004) en Virgin Territory (2007), en in die televisiereeks The Musketeers (2014).
Filmografie Rolprente 2004: The Libertine 2007: Virgin Territory 2007: The Boat People
Televisiereekse 2004: Top Buzzer 2009: Personal Affairs 2014: The Musketeers
Televisierolprente 2012: Loving Miss Hatto
Video's 2012: Victoria Wood Interview with Vicky Frost 2012: Loving Miss Hatto Trail 2012: Barrie Meets Pianist Joyce Hatto
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979