Lauren McCrostie (gebore 10 Januarie 1996) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Falling (2014) en Miss Peregrine's Home for Peculiar Children (2016).
Filmografie Rolprente 2014: The Falling 2016: Miss Peregrine's Home for Peculiar Children
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu