Madeleine Mantock (gebore 26 Mei 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Tomorrow People (2013), Into the Badlands (2015), en Charmed (2018).
Filmografie Rolprente 2016: The Truth Commissioner 2018: Breaking Brooklyn
Televisiereekse 2013: The Tomorrow People 2015: Into the Badlands 2018: Charmed 2018: Age Before Beauty
Televisierolprente 2011: Casualty: Igniting the Inferno The Long Song
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu