Amrit Maghera (gebore 1983) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente M.A.D: Mad About Dance (2014), Amar Akbar & Tony (2015), Angry Indian Goddesses (2015), en Time to Dance (2018).
Filmografie Rolprente 2013: Someday... 2014: M.A.D: Mad About Dance 2015: Amar Akbar & Tony 2015: Angry Indian Goddesses 2018: Time to Dance
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu