Lily Loveless (gebore 16 April 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sket (2011) en Set the Thames on Fire (2015), en in die televisiereeks Skins (2007).
Filmografie Rolprente 2011: Sket 2015: Set the Thames on Fire 2015: Fear of Water
Televisiereekse 2007: Skins 2010: Combat Kids
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu