Jing Lusi (gebore 16 Mei 1985) is 'n Chinese filmaktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Survivor (2015) en Crazy Rich Asians (2018), en in die televisiereeks Stan Lee's Lucky Man (2016).

Filmografie Rolprente 2011: The Malay Chronicles: Bloodlines 2011: The Missing Day 2015: Survivor 2018: Crazy Rich Asians

Televisiereekse 2016: Stan Lee's Lucky Man 2017: Tales from Modern China 2018: Pure

Televisierolprente 2015: My Chinese New Year

Eksterne skakels

Kategorie:Chinese akteurs Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense