Olivia Llewellyn (gebore 1980) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pirate Radio (2009) en Dimensions (2011), en in die televisiereekse Kingdom (2007) en Penny Dreadful (2014).

Filmografie Rolprente 2009: Pirate Radio 2011: Dimensions 2011: Enchantress

Televisiereekse 2007: Kingdom 2014: Penny Dreadful

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu