Vanessa Nuala Kirby (gebore 18 April 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente About Time (2013) en Mission: Impossible - Fallout (2018), en in die televisiereeks The Crown (2016).
Filmografie Rolprente 2010: The Story of Love/Loss 2012: Wasteland 2013: About Time 2015: Bone in the Throat 2016: Kill Command 2018: Mission: Impossible - Fallout 2018: Gareth Jones 2019: Hobbs and Shaw 2025: Night Always Comes
Televisiereekse 2015: The Frankenstein Chronicles 2016: The Crown
Video's 2016: Me Before You: Outtakes
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense