Katharine Lee McEwan is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Alien Armageddon (2011), Clubhouse (2013), You're Not You (2014), en Solitary (2015).
Filmografie Rolprente 2011: Alien Armageddon 2013: Clubhouse 2014: You're Not You 2015: Solitary 2019: Deserted Kickback Caliban Crazy Girls The Legend of Rosa May Amazon
Televisiereekse 2010: Snap Judgement
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense