Aimee Kelly (gebore 8 Julie 1993) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sket (2011) en The Personal History of David Copperfield (2019), en in die televisiereekse Wolfblood (2012) en Call the Midwife (2012).

Filmografie Rolprente 2011: Sket 2019: The Personal History of David Copperfield

Televisiereekse 2002: Raven 2012: Wolfblood 2012: Call the Midwife 2012: Bringing Books to Life

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense