Emilia Jones (gebore 23 Februarie 2002) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Youth (2015), High-Rise (2015), en Brimstone (2016), en in die televisiereeks Utopia (2013).
Filmografie Rolprente 2015: Youth 2015: High-Rise 2016: Brimstone 2018: Incident in a Ghostland 2018: Two for Joy 2018: Patrick 2019: Nuclear 2021: CODA 2023: Cat Person 2023: Fairyland
Televisiereekse 2013: Utopia
Video's 2015: What We Did on Our Holiday: Deleted Scenes 2018: L'image Fantôme - Sur le tournage de Ghostland
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu