Cush Jumbo (gebore 23 September 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Remainder (2015) en City of Tiny Lights (2016), en in die televisiereekse The Good Wife (2009) en Vera (2011).

Filmografie Rolprente 2015: Remainder 2016: City of Tiny Lights

Televisiereekse 2008: Harley Street 2009: The Good Wife 2009: Torchwood 2009: Getting On 2011: Vera 2017: The Good Fight

Televisierolprente 2017: The Art of Directing: Xavier Dolan

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense