Claire Keelan (gebore Mei 1975) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Trip (2010) en The Trip to Italy (2014), en in die televisiereeks Line of Duty (2012).

Filmografie Rolprente 2008: Hush 2010: The Trip 2014: The Trip to Italy 2017: The Trip to Spain

Televisiereekse 2008: No Heroics 2010: The Trip 2012: Line of Duty

Televisierolprente 2013: The Psychopath Next Door

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1975