Jameela Jamil (gebore 25 Februarie 1986 in Londen) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent How to Build a Girl (2019) en in die televisiereekse The Good Place (2016) en Animals. (2016).
Filmografie Rolprente 2019: How to Build a Girl
Televisiereekse 2006: Freshly Squeezed 2010: Koko Pop 2010: The Crush 2010: Pop Profiles 2012: Koko Pop 2013: Play On! 2016: The Good Place 2016: Animals.
Televisierolprente 2011: T4 on the Beach 2014: Porn: What's the Harm?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu