Rosie Huntington-Whiteley (gebore 18 April 1987) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Transformers: Dark of the Moon (2011) en Mad Max: Fury Road (2015), en in die televisiereeks The Face (2013).

Filmografie Rolprente 2011: Transformers: Dark of the Moon 2015: Mad Max: Fury Road

Televisiereekse 2013: The Face

Video's 2009: Love Me Tender... Or Else 2015: Fury on Four Wheels 2015: The Five Wives: So Shiny, So Chrome

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu