Lucy Hutchinson (gebore 18 Julie 2003) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Prometheus (2012) en in die televisiereekse Dani's Castle (2013), Inside No. 9 (2014), en The Kennedys (2015).

Filmografie Rolprente 2012: Prometheus

Televisiereekse 2013: Dani's Castle 2014: Inside No. 9 2015: The Kennedys

Video's 2015: Mr Bean: Funeral

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003