Jessica Henwick (gebore 30 Augustus 1992) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Star Wars: The Force Awakens (2015) en in die televisiereekse Spirit Warriors (2010), Game of Thrones (2011), en Luke Cage (2016).

Filmografie Rolprente 2014: Dr Liebenstein 2015: Star Wars: The Force Awakens 2019: Underwater

Televisiereekse 2010: Spirit Warriors 2011: Game of Thrones 2011: North by Northamptonshire 2016: Luke Cage 2017: Iron Fist 2026: Vladimir

Televisierolprente 2010: Spirit Warriors: Backstage 2013: Monday to Friday

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu