Joanna Higson (gebore 29 Mei 1983) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Afternoon Play (2003), Shameless (2004), The Street (2006), en WPC 56 (2013).
Filmografie Televisiereekse 2003: The Afternoon Play 2004: Shameless 2006: The Street 2007: Spacehopper 2013: WPC 56
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu