Keeley Hazell (gebore 18 September 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Like Crazy (2011) en Horrible Bosses 2 (2014).

Filmografie Rolprente 2011: Like Crazy 2014: Horrible Bosses 2 2015: Whispers

Televisiereekse 2005: Tricky TV 2007: Byte Me TV 2015: Mr. Hollywood

Televisierolprente 2008: Page Three Teens

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense