Georgia Groome (gebore 11 Februarie 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Cottage (2008), Angus, Thongs and Perfect Snogging (2008), en The Holding (2011), en in die televisiereeks Inspector Lewis (2006).
Filmografie Rolprente 2006: London to Brighton 2008: The Cottage 2008: Angus, Thongs and Perfect Snogging 2011: The Holding 2011: The Great Ghost Rescue 2011: The True Meaning of Love 2015: Taking Stock 2017: Double Date
Televisiereekse 2003: Dangerville 2006: Inspector Lewis 2006: Serious Amazon 2013: Up the Women
Televisierolprente 2001: A Fish Out of Water 2014: The Dispute
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992