Madeleine Harris (gebore 28 April 2001) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Paddington (2014) en Paddington 2 (2017), en in die televisiereekse Me and Mrs Jones (2012) en Man Down (2013).
Filmografie Rolprente 2014: Paddington 2017: Paddington 2
Televisiereekse 2012: Me and Mrs Jones 2012: The Charles Dickens Show 2013: Man Down
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001