Laura Greenwood (gebore 11 Desember 1991) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente V for Vendetta (2005), The Brothers Grimm (2005), en Pinprick (2009).

Filmografie Rolprente 2005: V for Vendetta 2005: The Brothers Grimm 2009: Pinprick

Televisiereekse 2008: Echo Beach 2008: Moving Wallpaper: The Mole

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu