Mandip Gill (gebore 5 Januarie 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Flood (2018) en in die televisiereekse Hollyoaks (1995), Doctor Who (2005), en The Good Karma Hospital (2017).

Filmografie Rolprente 2018: The Flood

Televisiereekse 1995: Hollyoaks 2005: Doctor Who 2017: The Good Karma Hospital 2017: Love, Lies and Records

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu