Phoebe Fox (gebore 1987) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente One Day (2011), The Woman in Black 2: Angel of Death (2014), en Eye in the Sky (2015).
Filmografie Rolprente 2011: One Day 2014: The Woman in Black 2: Angel of Death 2015: Eye in the Sky 2015: National Theatre Live: A View from the Bridge 2016: Dead Tongues 2017: National Theatre Live: Twelfth Night 2018: Intrigo: Samaria
Televisiereekse 2012: Switch
Televisierolprente 2014: A Poet in New York
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu