Susannah Fielding (gebore 10 Junie 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Black Mirror (2011), Lovesick (2014), Catastrophe (2015), en The Great Indoors (2016).
Filmografie Rolprente 2011: Kill Keith 2015: National Theatre Live: The Beaux' Stratagem
Televisiereekse 2011: Black Mirror 2012: Shakespeare in Italy 2014: Lovesick 2015: Catastrophe 2016: The Great Indoors 2016: I Want My Wife Back 2018: High & Dry
Video's 2010: Screen Acting Close Up
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu