Kate Fitzgerald is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Movies 'Til Dawn (1997) en Under the Mud (2006), en in die televisiereeks Sinchronicity (2006).
Filmografie Rolprente 1997: Movies 'Til Dawn 2006: Under the Mud
Televisiereekse 2006: Sinchronicity
Televisierolprente 1984: The Tempest, Act IV
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu