Emerald Fennell (gebore 1 Oktober 1985) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pan (2015) en The Danish Girl (2015), en in die televisiereeks Call the Midwife (2012).

Filmografie Rolprente 2015: Pan 2015: The Danish Girl

Televisiereekse 2011: Chickens 2012: Call the Midwife 2019–2020: The Crown as Camilla Parker Bowles vir 7 episodes

Televisierolprente 2013: Murder on the Home Front Spacebound

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu